
My Afrikaanse Woordeboek
A practical picture dictionary for primary-school learners who are learning Afrikaans as an additional language
Young learners often know what an object is in English but do not yet know the Afrikaans word or how it is spelt. My Afrikaanse Woordeboek helps the learner find the Afrikaans word by recognising a familiar picture.
The Vocabulary is grouped in themes. Words are arranged in reading order or numbered around the illustrations so that the teacher and class can read them together. This supports vocabulary development, pronunciation practice and shared reading.
At the back of the book, selected words are grouped according to parts of speach. Learners can use these lists as support when building simple sentences. English-to-Afrikaans word lists are also included.
The book was developed for use from grade 2. Teachers at participating schools report that many learners continue referring to it in later grades, depending on their needs.
Price: R75 per book
See pages from the Dictionary below
My Afrikaanse Woordeboek
'n Praktiese prentwoordeboek vir laerskoolleerders wat Afrikaans as n addisionele taal aanleer
Jong leerders weet dikwels wat n voorwerp in Engels is, maar ken nog nie die Afrikaanse woord of die korrekte spelling daarvan nie. My Afrikaanse Woordeboek help die leerder om die Afrikaanse woord te vind deur n bekende prent te herken.
Die woordeskat is volgens temas gegroepeer. Woorde verskyn in leesvolgorde of is rondom die illustrasie genommer sodat die onderwyser en die klas dit saam kan lees.
Agter in die boek word gekose woorde volgens woordsoorte gegroepeer.Leerders kan die lyste gebruik wanneer hulle eenvoudige sinne bou. Engels-na-Afrikaans-woordelyste word ook ingesluit.
Die boek is vir gebruik vanaf graad 2 ontwikkel. Onderwysers by deelnemende skole meld dat baie leerders dit, na gelang van hulle behoeftes, ook nog in latere grade gebruik.
Prys: R75 per boek
Hier volg voorbeelde van bladsye uit die woordeboek


